Our Blog

Gelukkige Valentynsdag

Liefde is nie perfek nie, ook nie 'n sprokie nie. Dit oorkom hindernisse, en uitdagings, dit veg om saam te bly. Dis is moelik om te beskryf. Dit is harde werk, maar dit maak dit elke sekonde, minuut, uur, jaar die moeite werd. 

read more

Februarie die Maand van Liefde

Eenkeer in jou leeftyd vind jy iemand spesiaal wat nie net jou hart aanraak nie maar ook jou siel kom haal. Eenkeer in 'n leeftyd ontdek jy daardie een watnie bokant jou wil wees nie maar teenaan jou wil leun iemand baie spesial by wie jy jouself kan wees saam met wie...

read more