Eenkeer in jou leeftyd vind jy iemand spesiaal wat nie net jou hart aanraak nie maar ook jou siel kom haal. Eenkeer in ‘n leeftyd ontdek jy daardie een watnie bokant jou wil wees nie maar teenaan jou wil leun iemand baie spesial by wie jy jouself kan wees saam met wie jy kan lag en huil een wat die drome in jou oe lees. Eenkeer in ‘n leeftyd is jy die gelukkige een,