Liefde is nie perfek nie, ook nie ‘n sprokie nie. Dit oorkom hindernisse, en uitdagings, dit veg om saam te bly. Dis is moelik om te beskryf. Dit is harde werk, maar dit maak dit elke sekonde, minuut, uur, jaar die moeite werd.