Show your Love this Valentines day

Show your Love this Valentines day

Roses are Red, Violets are Blue A breakfast at Kontrei Is what you will have to do!! Start this Valentines day on the Right path…the path of Love. Join us at our Farmstall with a Delightful Trio Breakfast to share. Show your loved one you really care.  ...
Bakwenke vanuit Kontrei Padstal

Bakwenke vanuit Kontrei Padstal

SUURLEMOEN WENKE Dis nou suurlemoen seisoen en hulle is volop en is nou reg vir pluk en tog so lekker in tuisgemaakte disse. .Dis soveel beter om  vars suurlemoene in die kombuis te gebruik, want kos en tuisgebak smaak sommer afgerond. Jy kan jou suurlemoene so Stoor...

Bespreek jou Funksie by Kontrei Padstal

Enige iets vanaf Ooievaarstee, Verjaarsdae, Jaareindfunksies, Kombuistee, boeklees groepe en self net as vriendinne saam wil en spesiaal wil voel. Heerlike Platters, koeke en nog vele meer beskikbaar. Kontak ons by info@kontreipadstal.co.za en laat ons jou funksie een...