Hello Kontrei Padstal Gift Shop in George

 

Welkom by ons trots en vreugde, kontrei padstal giftshop. Die geskenkwinkel bied ‘n groot verskeidenheid plaaslik vervaardigde produkte, daar is baie om van te kies.