Hello Kontrei Padstal Gift Shop in George Welkom by ons trots en vreugde, kontrei padstal giftshop. Die geskenkwinkel bied ‘n groot verskeidenheid plaaslik vervaardigde produkte, daar is baie om van te kies.
Lekker Koek en Koffie vir George se Dames Kontrei Padstal het lekker koek en koffie vir die dames van George. Te same met die heerlikste koffie geniet sommer n ontbyt ook. Die manne en kinders is ook welkom!