Kontrei Padstal is ‘n geval van dinamiet wat in klein pakkie kom. Ons padstal bars uit sy nate met heerlike em mooi verpakte konfyte, koekies, beskuit en handgemaakte geskenke.
In die kombuis tower die kokke met heerlike tuigemaakte disse van boerebrood, Kaiings, Vetkoeke en Roosterkoeke en nog vele meer.
Ons is ‘n gesinsvriendelike eetplek met speelplek en self ‘n springkasteel vir die kinders.