Our Blog
Sunday Lunch 11 June 2023
Sunday Lunch
Braai Happie…elke dag
Ek weet mens is nie altyd lus vir braai in die Koue nie. So Kontrei Padstal gee vir jou 'n lekker braai happie en ons almal weet niks is beter as 'n braai broodjie nie. Braai Happie
Gelukkige Moedersdag
Ma jy is die gom wat alles bymekaar hou. Die Steunpilaar en die rol model. Dankie aan elke Ma vir wat julle doen.
Mothers day 2023
"We are born of love; Love is our mother." "When you look into your mother's eyes, you know that is the purest love you can find on this earth." "A mother is she who can take the place of all others but whose place no one else can take." "Life doesn't come with a...
Kontrei Padstal bied iets vir almal in die gesin.
Stop en Kom kuier by ons hier op die N2 Hoofweg net buite George. Hier is iets vir die hele gesin. Gelee langs Sasol Vulstasie. Lekkerste kos en koffie hier beskikbaar terwyl die jongspan veilig in ons speel area speel.