Ek weet mens is nie altyd lus vir braai in die Koue nie. So Kontrei Padstal gee vir jou ‘n lekker braai happie en ons almal weet niks is beter as ‘n braai broodjie nie.

Braai Happie