by Wanda de Villiers | Jan 21, 2020 | Our Restaurant
SUURLEMOEN WENKE Dis nou suurlemoen seisoen en hulle is volop en is nou reg vir pluk en tog so lekker in tuisgemaakte disse. .Dis soveel beter om vars suurlemoene in die kombuis te gebruik, want kos en tuisgebak smaak sommer afgerond. Jy kan jou suurlemoene so Stoor...
by Wanda de Villiers | Nov 6, 2019 | Our Restaurant
Enige iets vanaf Ooievaarstee, Verjaarsdae, Jaareindfunksies, Kombuistee, boeklees groepe en self net as vriendinne saam wil en spesiaal wil voel. Heerlike Platters, koeke en nog vele meer beskikbaar. Kontak ons by info@kontreipadstal.co.za en laat ons jou funksie een...
by Wanda de Villiers | Jul 15, 2019 | Our Restaurant
_______________________________________________________________________________________________________ Maak herinneringe saam Kontrei Padstal Almal het herinneringe van vroeg opstaan vir die langpad. Die gereelde vraag van hoe ver nog vanuit agter die kar. Daai...
by Wanda de Villiers | Jun 10, 2019 | Our Restaurant
16 JUNE 2019- FATHERSDAY ________________________________________________________________________________ This Sunday we will be treating our dad’s, Grandpa’s and even uncles to a royal African Safari. With true african dishes that will trigger all their...
by Wanda de Villiers | May 28, 2019 | Our Gift Shop
Liplekker Konfyte in George, Garden Route Groot verskeidenheid Konfyte beskikaar en heerlikste Jam beskikbaar by Kontrei Padstal in George Eden. Asook heerlike warm souse beskikbaar by Kontrei Padstal