Stefan Kuite wys ons sy Blitsige Ontbyt

Stefan Kuite wys ons sy Blitsige Ontbyt

Kom en geniet hierdie heerlike gesonde ontbyt van Stefan Kuite by Kontrei Padstal. Hier is is Scrambled Eiers, Bacon, en Avokado Wrap met lekker sap  vir Slegs R50.00 Vir die wat wel bietjie wil stout wees sit vir jou Tjips by vir R15.00 🙂   Hierdie Blitsige...